A A A A A
Jeremia 25
25
en die konings van Simri, Elam en Medië.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
en al die konings van Simri, en al die konings van Elam en al die konings van die Mediërs,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Die konings van die lande in die noordelike gebiede, dié wat naby en dié wat ver was, het almal uit die beker gedrink.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
al die konings van Simri, Elam en Medië,
Afrikaanse Bybel 1983

25
en al die konings van Simri en al die konings van Elam en al die konings van M,dië;
Afrikaanse Bybel 1933/1953