A A A A A
Jeremia 25
24
die konings van Arabië, die konings van die mense wat in die woestyn rondtrek
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
en al die konings van Arabië, en al die konings van die mense wat in die woestyn woon,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Dan ook nog die konings van Arabië, die konings van die mense wat in die woestyn rondtrek en die konings van Simri, Elam en Medië.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
al die konings van Arabië en dié van die gemengde bevolking wat in die woestyn woon;
Afrikaanse Bybel 1983

24
en al die konings van Arabië en al die konings van die gemengde bevolking wat in die woestyn woon;
Afrikaanse Bybel 1933/1953