23 |
ook Dedan, Tema, Bus en ander veraf plekke, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
23 |
en die stede Dedan en Tema en Bus, en almal wat die kante van hulle koppe kaal skeer, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
23 |
Nog nasies wat uit die beker moes drink, is Dedan, Tema, Bus en ander veraf plekke. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
23 |
Dedan, Tema, Bus, almal wat hulle koppe aan die kante kaal skeer; |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
23 |
Dedan en Tema en Bus en almal wat die rand van hulle hare wegskeer; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|