A A A A A
Jeremia 25
2
Die profeet Jeremia het vir al die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem gesê:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Die Here het met Jeremia gepraat oor al die mense van Juda en oor almal wat in Jerusalem gewoon het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Jeremia was ’n profeet van die Here. Hy het vir die mense van Juda en Jerusalem gesê:
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Die profeet Jeremia het toe vir die hele volk Juda en vir al die inwoners van Jerusalem gesê:
Afrikaanse Bybel 1983

2
waarmee die profeet Jeremia die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem toegespreek en gesê het:
Afrikaanse Bybel 1933/1953