19 |
Ek het ook na Farao, die koning van Egipte, sy amptenare, sy leiers en al sy mense gegaan. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
19 |
Toe het die farao, die koning van Egipte, gedrink, en sy amptenare en sy hele volk en al die mense wat naby Egipte woon en wat vir die farao moet werk. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
19 |
Ek het ook Egipte toe gegaan. Daarna het ek na ander volke toe gegaan wat ook uit die beker moes drink: die farao van Egipte, sy amptenare en sy leiers, ook al sy mense |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
19 |
die farao van Egipte, sy onderdane, sy amptenare, sy volk |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
19 |
Farao, die koning van Egipte, en sy dienaars en sy vorste en sy hele volk; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|