A A A A A
Jeremia 25
17
Ek het toe die beker by die Here gevat en na al die nasies gegaan na wie Hy my gestuur het. Ek het hulle uit die beker laat drink.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Ek het die beker geneem wat die Here vir my gegee het. Ek het na al daardie volke toe gegaan en ek het die mense laat drink.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Ek het die beker by die Here gevat en na al die nasies toe gegaan na wie die Here my gestuur het. Ek het hulle toe uit die beker laat drink.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Ek het die beker uit die hand van die Here gevat en al die nasies na wie toe Hy my gestuur het, laat drink
Afrikaanse Bybel 1983

17
En ek het die beker uit die hand van die HERE geneem en al die volke laat drink na wie die HERE my gestuur het;
Afrikaanse Bybel 1933/1953