16 |
As hulle daaruit drink, sal hulle slinger. Hulle sal rasend raak weens die oorlog waarin Ek hulle laat beland.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Hulle sal drink en hulle bene sal bewe. Hulle sal soos mal mense word, omdat Ek mense stuur om oorlog te maak teen hulle.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
As hulle daaruit gedrink het, sal hulle slinger. Die oorlog waarin Ek hulle sal laat beland, sal hulle mal maak.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Wanneer hulle dit drink, sal hulle waggel en slinger: dit is oorlog wat Ek onder hulle loslaat. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
dat hulle kan drink en waggel en rasend word weens die swaard wat Ek onder hulle stuur. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|