14 |
Baie van die nasies met magtige konings sal van die Babiloniërs slawe maak. Op dié manier sal Ek hulle terugbetaal vir alles wat hulle aan julle gedoen het.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
Ook die Galdeërs sal vir baie volke en vir groot konings moet werk. Ek sal hulle straf oor wat hulle gedoen het.’ ” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
Baie van die nasies met magtige konings sal slawe van die Babiloniërs kom maak. Op dié manier sal Ek hulle terugbetaal vir alles wat hulle aan my mense in Juda gedoen het.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
Daardie nasies sal die onderdane word van baie nasies en van sterk konings. Ek sal hulle straf ooreenkomstig hulle dade en ooreenkomstig die afgodsbeelde wat hulle gemaak het. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
Want hulle sal ook diensbaar gemaak word deur magtige nasies en groot konings, en Ek sal hulle vergelde ooreenkomstig hul dade en die werk van hul hande. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|