12 |
“Ná die 70 jaar sal Ek die koning van Babel en sy mense straf oor hulle sonde, sê die Here. Ek sal hulle land vir altyd verwoes. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Maar wanneer die 70 jaar verby is, dan sal Ek die koning van Babel en sy mense in Galdeër-land straf oor wat hulle gedoen het. Dan sal daar nie meer mense in daardie land woon nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
“Na die 70 jaar sal Ek die koning van Babel en sy mense straf vir alles wat hulle verkeerd gedoen het. Ek sal hulle land vir altyd verwoes. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
Maar wanneer die sewentig jaar om is, sal Ek die koning van Babel en daardie nasie in Galdeërland straf vir al hulle sondes, sê die Here. Ek sal hulle land vir altyd verwoes laat lê. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
En as sewentig jaar vol is, sal Ek oor die koning van Babel en oor die nasie, spreek die HERE, hulle ongeregtigheid besoek, en oor die land van die Chaldeërs, en sal dit ewige wildernisse maak. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|