A A A A A
Jeremia 25
11
Die hele land sal ’n verlate plek wees. Net ’n klomp murasies sal oor wees. Julle en julle bure sal vir 70 jaar in diens van die koning van Babel wees.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Die hele land sal vol hope klippe lê en niemand sal hier woon nie. Die mense wat hier was, sal vir die koning van Babel moet werk, 70 jaar lank.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Die hele land sal ’n verlate plek wees. Net ’n klomp murasies sal oorbly. Al hierdie nasies sal vir 70 jaar vir die koning van Babel werk.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Hierdie land sal 'n verlate puinhoop word en al hierdie nasies sal sewentig jaar lank die koning van Babel se onderdane wees.
Afrikaanse Bybel 1983

11
En hierdie hele land sal 'n puinhoop, 'n woesteny word; en hierdie nasies sal die koning van Babel sewentig jaar lank dien.
Afrikaanse Bybel 1933/1953