A A A A A
Jeremia 12
7
“Ek het my volk prysgegee, hulle wat my eiendom is. Ek het hulle wat Ek liefhet aan hulle vyande oorgegee.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Die Here sê: “Ek het ook weggegaan van my huis, Ek het gesê dit behoort aan My, maar ek wil dit nie meer hê nie. Ek is lief vir die volk, maar Ek het hulle vir hulle vyande gegee.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Die Here sê: “Ek het my volk aan hulle eie genade oorgelaat. Hulle was baie spesiaal vir My. Maar al het Ek hulle liefgehad, het Ek hulle aan hulle vyande oorgegee.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Ek het my volk verlaat, hulle wat aan My behoort, prysgegee, die volk wat Ek liefhet, oorgegee in die mag van sy vyande.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Ek het my huis verlaat, Ek het my erfenis verwerp, Ek het die beminde van my siel in die hand van haar vyande gegee.
Afrikaanse Bybel 1933/1953