A A A A A
Jeremia 12
17
As enige van hierdie volke nie gehoorsaam wil wees nie, sal Ek hulle met wortel en tak uitroei. Die Here het dit gesê!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Maar as 'n volk nie gehoorsaam is aan My nie, dan sal Ek hulle heeltemal wegvat en laat sterf.” Dit het die Here gesê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
As enige van hierdie volke nie wil saamwerk nie, sal Ek hulle wortel en tak laat uitroei!” Die Here het dit gesê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Maar as hulle nie luister nie, sal Ek so 'n volk heeltemal uitruk en vernietig, sê die Here.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Maar as hulle nie luister nie, dan sal Ek die nasie heeltemal uitruk en tot niet maak, spreek die HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953