10 |
Baie herders het my wingerd verniel, en my druiwe vertrap. Hulle het my vrugbare grond ’n verlate woesteny gemaak. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Baie konings het my mooi land verwoes, niemand woon nou daar nie. Hulle was soos skaapwagters wat hulle skape injaag in 'n wingerd om alles plat te trap. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Baie vyandige konings het my volk se land vertrap. Hulle is soos herders van skape wat ’n wingerd erg beskadig. Hulle vertrap die landerye soos hulle deur trek. Hulle beskadig die landerye so erg dat van die vrugbaarste grond soos ’n verlate wildernis lyk as hulle daarmee klaar is. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Die baie regeerders het my wingerd verniel, my lande vertrap, my pragtige land 'n verlate woestyn gemaak, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Baie herders het my wingerd verniel, hulle het my stuk land vertrap, hulle het my begeerlike stuk land 'n woeste wildernis gemaak, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|