3 |
Die Here sal jou soos ’n kroon in sy hand hou, ’n koning se kroon in die hand van jou God. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Die Here sal jou vashou soos 'n baie mooi kroon, soos die tulband van 'n koning. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Die Here sal jou in sy hand hou soos ’n pragtige kroon wat ’n koning op sy kop sit. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Die Here sal jou soos 'n sierlike kroon in sy hand hou, jou God sal jou soos 'n koninklike tulband vashou. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
En jy sal 'n sierlike kroon wees in die hand van die HERE en 'n koninklike tulband in die hand van jou God. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|