A A A A A
Jesaja 55
8
“My gedagtes is anders as julle s’n, en julle paaie is nie my paaie nie,” sê die Here.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
“Ja, Ek dink nie soos julle dink nie, en Ek doen nie soos julle doen nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Die Here sê: Ek dink heeltemal anders as julle. Ek doen dinge ook heeltemal anders as wat julle dit doen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here;
Afrikaanse Bybel 1983

8
Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953