A A A A A
Jesaja 55
6
Vra na die Here terwyl jy Hom nog kan vind. Roep Hom nou aan terwyl Hy nog naby is.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Julle moet vir die Here vra wat Hy wil hê, Hy wil dit vir julle sê. Julle moet tot Hom bid, Hy wil hoor wat julle sê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Vra wat die Here van julle wil hê terwyl dit nog moontlik is. Bid tot die Here noudat Hy naby is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Vra na die wil van die Here terwyl Hy nog te vinde is, roep Hom aan terwyl Hy nog naby is.
Afrikaanse Bybel 1983

6
Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is.
Afrikaanse Bybel 1933/1953