A A A A A
Jesaja 55
4
Ek het hom ’n getuie gemaak vir al die volke, ’n regeerder en bevelvoerder van volke.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Want kyk, Ek het vir Dawid gesê hy moet vir die volke wys wie Ek is. Ek het hom 'n koning gemaak wat oor die volke regeer het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Ek het hom ’n getuie gemaak vir die nasies. Hy was ’n leier wat oor die nasies regeer het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Ek het hom 'n getuie gemaak vir die volke, 'n regeerder en gebieder van volke.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Kyk, Ek het hom tot 'n getuie van die volke gemaak, tot 'n vors en 'n gebieder van die nasies.
Afrikaanse Bybel 1933/1953