1 |
Wie het ons boodskap geglo? Aan wie het die Here sy reddende mag openbaar? |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
1 |
Hulle het gevra: “Wie het geglo wat ons gehoor het? Vir wie het die Here gewys Hy is sterk? |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
1 |
Wie het dit geglo toe hulle dit vir ons vertel het? Wie het raakgesien dat dit die Here is wat dit deur sy krag doen? |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
1 |
Wie sal ons glo as ons hiervan vertel? Wie sal die mag van die Here hierin kan raaksien? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
1 |
Wie het geglo wat aan ons verkondig is? En aan wie is die arm van die HERE geopenbaar? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|