A A A A A
Jesaja 50
3
Ek laat die lug donker word, want die aarde rou.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Dit is Ek wat die lug donker laat word en dan lyk dit of die lug rouklere dra.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Ek kan die lug so donker maak asof dit begrafnisklere aanhet.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Ek maak die hemel donker, Ek trek vir hom rouklere aan.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Ek beklee die hemel met swartheid en bedek dit met 'n roukleed.
Afrikaanse Bybel 1933/1953