A A A A A
Jesaja 46
8
“Onthou dit, neem dit ter harte, julle opstandiges.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
“Israeliete, julle wat opstandig is teen die Here, julle moet daaraan dink en julle moet dit goed onthou.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Dink ’n bietjie hieroor na en besluit vir julleself. Julle wat so in opstand is teen My, moet julleself ondersoek.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Dink hieraan en luister, neem dit ter harte, julle oortreders.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Dink hieraan en wees beslis; neem dit ter harte, o afvalliges!
Afrikaanse Bybel 1933/1953