A A A A A
Jesaja 46
5
“Met wie wil julle My vergelyk, aan wie wil julle My gelykstel? Wie is soos Ek, om hom met My te vergelyk?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
“Wat dink julle, wie is soos Ek en wie kan doen wat Ek doen? Wat dink julle, wie is soos Ek?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Met wie kan julle My vergelyk? Met watter ander persoon kan julle My gelykstel?
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Met wie kan julle My vergelyk, aan wie kan julle My gelykstel, met wie kan julle My op een lyn stel, wie kan 'n vergelyking met My deurstaan?
Afrikaanse Bybel 1983

5
By wie wil julle My vergelyk en My net so maak en My gelykstel, dat ons eenders kan wees?
Afrikaanse Bybel 1933/1953