A A A A A
Jesaja 46
12
Luister na My, julle opstandiges, julle wat nie reg doen nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
“Israeliete, julle is hardkoppig, julle doen nie wat reg is nie, maar julle moet luister na My.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Luister tog na My, julle met julle hardkoppigheid en julle onregverdigheid.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Luister na My, julle hardkoppiges, julle wat geen redding verdien nie.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Luister na My, julle wat hard is van hart, julle wat ver is van die geregtigheid!
Afrikaanse Bybel 1933/1953