A A A A A
Jesaja 45
25
In die Here sal die nageslagte van Israel geregverdig wees en in Hom roem.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Maar die hele nageslag van Israel sal aan die Here behoort. Hulle sal wees soos Hy wil hê hulle moet wees, en hulle sal bly wees daaroor.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Die Here sal die nageslag van Israel bevry. Hulle sal lofliedere vir Hom sing.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Maar al die nakomelinge van Israel sal gered word omdat hulle aan die Here behoort, en hulle sal in Hom roem.
Afrikaanse Bybel 1983

25
In die HERE sal geregverdig word en hulle beroem die hele geslag van Israel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953