A A A A A
Jesaja 45
17
Maar die Here sal Israel vir altyd red. Hulle sal nooit weer verneder word of in die skande kom nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Maar die Here het die Israeliete gered vir altyd. Hulle sal nooit teleurgesteld wees en nie weet wat om te sê nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Die Here bevry Israel. Hulle sal vir altyd vry wees. Hulle sal in der ewigheid nooit skaam kry of verleë staan nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Maar Israel word deur die Here gered met 'n blywende redding. Hulle sal nie verleë staan nie en nooit teleurgestel word nie.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Israel word verlos deur die HERE met 'n ewige verlossing; julle sal nie beskaamd staan of in die skande kom tot in alle ewigheid nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953