A A A A A
Jesaja 45
15
Waarlik, U is ’n God wat Uself verberg, God en Redder van Israel!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Niemand sien U nie, o God, maar U is die God van Israel, U red vir Israel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Al is U nie ’n God wat ’n mens kan sien nie, is U Israel se God wat sy mense red.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
U is die God wat U verborge hou, die God van Israel, die Redder!
Afrikaanse Bybel 1983

15
Waarlik, U is 'n God wat U verborge hou, die God van Israel, die Heiland.
Afrikaanse Bybel 1933/1953