A A A A A
Jesaja 39
7
“‘Van jou seuns sal ook weggeneem word in ballingskap. Hulle sal ontman word sodat hulle in die paleis van die koning van Babel kan dien.’”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
En hulle sal party van jou eie seuns vat om in die koning van Babel se paleis te werk.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Van jou eie seuns wat hier prinse is, sal ook in ballingskap weggevoer word en hulle sal gedwing word om as paleishulpe vir die koning van Babel te werk.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
“Van jou eie seuns wat uit jou gebore is, sal gevat word, en hulle sal diens doen in die paleis van die koning van Babel.”
Afrikaanse Bybel 1983

7
En van jou seuns wat uit jou sal voortkom, wat jy sal verwek, sal hulle neem, dat hulle hofdienaars word in die paleis van die koning van Babel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953