A A A A A
Jesaja 31
7
Daardie dag sal elkeen van julle sy silwer afgode en goue beelde weggooi, die afgode wat julle met julle sondige hande gemaak het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Eendag sal elkeen van julle sy afgode weggooi, die afgode van silwer en goud wat julle self gemaak het toe julle sonde wou doen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Ek weet daar kom ’n dag dat julle almal al die sondige goue en silwer afgodsbeelde wat julle gemaak het, sal weggooi.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Daardie dag, wanneer julle elkeen sy afgode weggooi, die afgode van silwer en van goud wat julle self gemaak het en waarmee julle gesondig het,
Afrikaanse Bybel 1983

7
Want in die dag sal hulle elkeen sy silwerafgode en sy goue afgode verwerp, wat julle hande vir julle tot sonde gemaak het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953