A A A A A
Jesaja 30
9
Hierdie mense is koppige rebelle wat weier om hulle te steur aan die opdragte van die Here.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Hulle is 'n ongehoorsame volk, hulle is soos kinders wat lieg, hulle wil nie luister wat die Here vir hulle leer nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
want hulle is ’n opstandige klomp leuenaars wat weier om na die Here se raad te luister.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Hulle is 'n weerbarstige volk, hulle is mense wat lieg en wat weier om te luister na wat die Here wil.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Want dit is 'n wederstrewige volk, leuenagtige kinders, kinders wat die wet van die HERE nie wil hoor nie;
Afrikaanse Bybel 1933/1953