7 |
Egipte se beloftes is waardeloos! Ek noem hom die draak wat tot niks in staat is nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
Maar Egipte beteken niks, Egipte kan hulle nie help nie. Hy is 'n monster, maar hy kan niks doen nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
Egipte se beloftes is leeg en die hulp wat hy kan gee, beteken niks. Daarom het Ek hom die bynaam Rahab gegee, die monster wat niks beteken nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Egipte is niks, sy hulp beteken niks! Ek noem hom Rahab, die een wat niks kan doen nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
En Egipte -- nietig en leeg is sy hulp; daarom noem ek dit: Rahab wat stilsit. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|