5 |
sal julle teleurgesteld staan. Hy sal julle nie kan help nie. Egipte bring net skande en vernedering!” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
maar daardie volk beteken niks, hulle sal julle nie kan help nie. Julle sal teleurgesteld wees, en die ander volke sal julle spot.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
Al wat dit hulle in die sak sal bring, is skande en vernedering, beslis nie hulp nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
maar hulle sal almal teleurgestel word deur dié volk wat nie kan help nie, wat nie hulp en bystand kan verleen nie maar wat skande en vernedering bring. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
almal staan beskaamd vanweë die volk wat hulle geen voordeel aanbring nie, geen hulp en geen voordeel nie, maar skande en smaadheid daarby. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|