A A A A A
Jesaja 30
4
Alhoewel sy mag strek tot by Soan en Ganes,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Julle amptenare is al klaar in die stad Soan, julle boodskappers het al klaar aangekom in die stad Ganes,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Al strek sy mag van Soan tot by Ganes, sal dit hulle niks baat nie. Met hierdie volk sal hulle net aan die kortste ent trek.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Die leiers van Juda is al in Soan, sy boodskappers het al in Ganes aangekom,
Afrikaanse Bybel 1983

4
Want hulle vorste is in Soan, en hulle boodskappers het in Hanes aangekom;
Afrikaanse Bybel 1933/1953