A A A A A
Jesaja 30
31
Die stem van die Here sal Assirië verpletter. Met sy septer sal Hy hulle platslaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

31
Ja, die Assiriërs sal bewe wanneer die Here praat, wanneer Hy begin om hulle te straf.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

31
Die Assiriërs sal doodbang wees as hulle die Here se stem hoor en die mag van sy woede ervaar.
Afrikaanse Bybel DB 2006

31
Assirië sal sidder vir die stem van die Here wanneer Hy begin slaan,
Afrikaanse Bybel 1983

31
Want vir die stem van die HERE sal Assur verskrik wees; met die stok sal Hy slaan,
Afrikaanse Bybel 1933/1953