A A A A A
Jesaja 30
3
Deur op die farao te vertrou, sal julle verneder word. Egipte gaan julle in die skande steek!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Maar julle sal teleurgesteld wees wanneer die farao julle beskerm. Dit sal vir julle niks help nie, Egipte kan julle nie beskerm nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Maar daardie hoop gaan op niks anders as vernedering vir hulle uitloop nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
maar hulle sal teleurgestel staan met die farao se mag en al, die beskerming deur Egipte sal hulle niks baat nie.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Maar die beskutting van Farao sal julle tot skande wees, en die skuiling in die skaduwee van Egipte tot smaadheid.
Afrikaanse Bybel 1933/1953