A A A A A
Jesaja 30
25
Daardie dag sal jou vyande vernietig word. Hulle torings sal omgegooi word. Daar sal strome waters wees wat van elke berg en heuwel af kom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Op elke hoë berg, elke hoë heuwel, sal daar waterstrome wees. Die Here sal al sy vyande doodmaak. Daardie dag wanneer die torings in die mure van hulle stede omval,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Op die dag as julle vyande verslaan en hulle forte vernietig word, sal daar strome water van elke heuwel en berg af vloei.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Dié dag wanneer die vyand by die duisend sal sneuwel en wanneer die torings omval, sal daar op elke hoë berg, elke hoë heuwel, spruite vol water wees.
Afrikaanse Bybel 1983

25
en op elke hoë berg en op elke verhewe heuwel sal strome wees, waterlope, op die dag van die groot slagting as die torings val.
Afrikaanse Bybel 1933/1953