24 |
Die beeste en die donkies wat die grond omploeg, sal die beste graan vreet wat met graaf en gaffel gemeng is. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Julle beeste en donkies wat op die koringland werk, sal kos vreet wat julle in water sag gemaak het, kos wat julle met 'n graaf en 'n vurk gemeng het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Die osse en die donkies wat julle gebruik om mee te ploeg sal goeie kos kry wat spesiaal vir hulle voorberei is. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Die beeste en die donkies waarmee jy die grond bewerk, sal kragvoer kry om te vreet wat met graaf en gaffel gemeng is. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
en die osse en die esels wat die grond bewerk, sal voer met sout eet, wat uitgewan is met skop en gaffel; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|