21 |
Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die regte pad. Draai om en loop hierlangs.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
Wanneer julle op die verkeerde pad loop, dan sal julle hoor dat Hy agter julle praat. Hy sal sê: “Nee, hier is die regte pad, julle moet hier loop.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
Wanneer julle die pad byster raak, sal julle sy stem agter julle hoor sê: “Hier is die regte pad, loop hierlangs.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sê: “Hier is die pad, loop hierlangs.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
en jou ore sal 'n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|