A A A A A
Jesaja 30
20
Die Here het jou brood van swaarkry laat eet en water van lyding laat drink. Maar Hy sal nog by jou wees om jou te leer. Jy sal Hom met jou eie oë sien, die Een wat jou leer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Die Here het julle laat swaarkry, maar Hy sal nou by julle wees. Hy sal vir julle leer wat om te doen, en julle sal Hom sien.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Al het die Here vir julle verdrukking vir kos en swaarkry vir water gegee, sal julle sien dat Hy nog steeds bereid is om julle te leer.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Die Here het jou honger en dors laat ly, maar Hy wou jou leer, en Hy sal Hom nou nie meer afsydig hou van jou nie; jy sal self sien dat Hy die Een is wat jou leer.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Die Here gee julle wel brood van benoudheid en water van bedruktheid, maar jou leraars sal hulle nie langer verberg nie -- maar jou oë sal jou leraars sien;
Afrikaanse Bybel 1933/1953