16 |
Julle het gesê: ‘Nee, ons hulp kom van Egipte. Hulle gee ons vinnige perde om mee te veg.’ Nou, dan sal julle vinnig ry. Maar julle agtervolgers sal vinniger wees! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Julle het gesê: ‘Nee, ons vlug op perde, ons sal op vinnige perde ry.’ Daarom sál julle vlug, maar die mense wat vir julle wil vang, sal vinniger as julle ry. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
“Nee wat,” het julle gesê, “Egipte sal ons help. Hulle sal vir ons vinnige perde gee waarmee ons kan wegjaag.” Dit is waar: julle sal moet wegjaag met julle vinnige perde, want julle vyande sal nog vinniger perde hê. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
julle het gesê: “Nee, ons sal op perde wegjaag, ons sal vinnige perde ry.” Dan sál julle vlug, maar julle agtervolgers sal vinniger wees. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
en het gesê: Nee, maar op perde sal ons vlieg -- daarom sal julle moet vlug! en: Op renperde sal ons ry -- daarom sal julle vervolgers laat jaag! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|