2 |
“Daardie dag sal ons sing van die goeie wingerd. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Daardie dag moet julle sing oor die mooi wingerd van die Here, julle moet sing oor sy volk. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Dan sal Hy hierdie lied oor Israel sing: Sing van Israel, my pragtige wingerd! |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Daardie dag moet julle sing van die goeie wingerd; |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
In die dag sal daar wees 'n wingerd van skuimende wyn -- sing daarvan! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|