4 |
In daardie dag sal julle sing: “Dank die Here! Prys sy Naam! Vertel die wêreld wat Hy gedoen het. Vertel vir almal dat Hy groot is. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Julle sal daardie dag sê: “Prys die Here, sê vir almal wie Hy is, vertel vir al die volke wat Hy gedoen het, sê vir hulle Hy is belangriker as alles. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Dan sal julle sing: “Loof die Here en eer sy Naam. Vertel vir die volke van alles wat Hy gedoen het. Vertel vir hulle hoe wonderlik Hy is. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Op dié dag sal julle uitroep: “Loof die Here, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend en verkondig dat sy Naam groot is. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
En julle sal in die dag sê: Dank die HERE, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend, verkondig dat sy Naam hoog is! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|