A A A A A
Jesaja 11
8
Babas sal veilig tussen giftige slange speel. ’n Kindjie sal sy hand uitsteek na giftige slange en niks oorkom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Klein kindertjies sal by slange se gate speel en hulle sal aan die slange vat.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Babas sal by die gate van giftige slange kan speel en al sou ’n klein kindjie uit nuuskierigheid sy hand in die gat steek waarin daar ’n giftige slang is, sal hy niks oorkom nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Babatjies sal by die gate van adders speel, klein kindertjies sal hulle hande uitsteek na giftige slange.
Afrikaanse Bybel 1983

8
en die suigling speel by die gat van 'n adder, en die gespeende kind steek sy hand uit na die kuil van 'n basilisk.
Afrikaanse Bybel 1933/1953