5 |
Hy sal regverdigheid aantrek, en ook waarheid. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
Hy sal 'n koning wees wat regverdig sal regeer en hy sal eerlik wees. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
Hy sal sy mense regverdig behandel en met integriteit optree. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
Hy sal regverdig en betroubaar regeer. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
En geregtigheid sal die gordel van sy lendene en trou die gordel van sy heupe wees. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|