A A A A A
Jesaja 11
3
Hy sal sy vreugde daarin vind om die Here te gehoorsaam. Hy sal nie regspreek volgens uiterlike skyn of op vals getuienis of hoorsê nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Hy sal bly wees omdat hy die Here kan dien. Hy sal 'n regter wees wat dieselfde doen aan almal, hy sal nie luister na skinderstories nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Dit sal vir hom ’n vreugde wees om die Here te dien. Hy sal nie mense op hulle baadjie takseer of toelaat dat skinderpraatjies hom mislei as hy ’n besluit moet neem nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Die takkie sal vreugde vind in die diens van die Here. Hy sal nie regspreek volgens uiterlike skyn nie en nie oordeel volgens hoorsê nie.
Afrikaanse Bybel 1983

3
En Hy het 'n welgevalle aan die vrees van die HERE; en Hy sal nie regspreek na wat sy oë sien nie, en nie oordeel na wat sy ore hoor nie;
Afrikaanse Bybel 1933/1953