A A A A A
Lied van Salomo 7
7
Jou lenige lyf is soos ’n palmboom, jou borste soos druiwetrosse.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Jy staan so regop soos 'n palmboom, en jou borste is soos trosse dadels.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Jy is so lieflik en slank soos ’n palmboom en jou borste is soos dadeltrosse.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Jou slanke gestalte is soos 'n palmboom, jou borste soos druiwetrosse.
Afrikaanse Bybel 1983

7
U hoë gestalte daar lyk soos 'n dadelpalm, en u borste soos vrugtetrosse.
Afrikaanse Bybel 1933/1953