A A A A A
Lied van Salomo 7
6
“Hoe mooi is jy! Hoe bekoorlik is jy, my liefste! Hoe ’n plesier is jy!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
My liefste, jy is baie mooi, baie pragtig. Jy het baie dinge wat ek kan geniet.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Hoe wondermooi is jy tog nie en hoe volmaak die genot van jou liefde.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
“Jy is so mooi, so bekoorlik, liefste, met soveel wat geniet kan word.
Afrikaanse Bybel 1983

6
Hoe mooi en hoe lieflik is u, o liefde, onder al die genietinge!
Afrikaanse Bybel 1933/1953