A A A A A
Lied van Salomo 7
5
Jou kop is soos die Karmelberg, so statig op jou lyf. Die hare op jou kop is soos koninklike purper. Jou haarlokke betower ’n koning.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Jou kop is soos die Karmel-berg, jou hare is soos die klere wat konings dra, die koning hou aan om daarna te kyk.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Jou kop is soos die Karmel en jou hare se vlegsels soos die fynste satyn. Dit is so mooi dat jy selfs die koning bekoor.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Jou kop is soos die Karmel, jou hare soos rooi wol, jou haarlokke bekoor die koning.
Afrikaanse Bybel 1983

5
U hoof op u is soos die Karmel, en die golwende hare van u hoof soos purper -- 'n koning gevang in haarlokke!
Afrikaanse Bybel 1933/1953