A A A A A
Lied van Salomo 7
2
Jou naeltjie is soos ’n ronde houer waarin wyn nooit ontbreek nie. Jou maag is soos ’n hopie koring wat omring is met lelies.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Jou naeltjie is soos 'n ronde bak, vol kruiewyn, jou lyf is soos 'n hoop koring met blomme rondom.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Jou naeltjie is so verruklik soos ’n beker vol wyn. Jou maag is so mooi soos ’n hoop koring met lelies omring.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Jou naeltjie is 'n ronde kom waarin die kruiewyn nie ontbreek nie. Jou maag is 'n hoop koring met lelies omring.
Afrikaanse Bybel 1983

2
U nawel is 'n ronde kom -- laat die gemengde wyn nie ontbreek nie. U liggaam is 'n hoop koring, omring deur lelies.
Afrikaanse Bybel 1933/1953