A A A A A
Lied van Salomo 7
10
“Ek behoort net aan my liefling. Hy smag na my.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Ek behoort aan die man vir wie ek lief is, en hy verlang na my.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Ek behoort aan my liefling wat na my smag en verlang.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
“Ek behoort aan die man wat ek liefhet en dit is na my dat hy smag.
Afrikaanse Bybel 1983

10
Ek is my beminde s'n, en sy begeerte is na my.
Afrikaanse Bybel 1933/1953