A A A A A
Lied van Salomo 6
8
Ek kan 60 koninginne, 80 byvroue, selfs ontelbare jong vroue tot my beskikking hê,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
“Die koning het 60 vroue en 80 byvroue en so baie jong vroue dat 'n mens hulle nie kan tel nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Al is daar 60 vroue, almal koninginne, of 80 byvroue of talle ander jong vroue om my,
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
“Daar is sestig koninginne, tagtig byvroue, jong vroue sonder tal,
Afrikaanse Bybel 1983

8
Daar is sestig koninginne en tagtig byvroue en jonkvroue sonder getal.
Afrikaanse Bybel 1933/1953