A A A A A
Lied van Salomo 6
7
Jou wange agter jou sluier is soos skywe granate.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Jou wange is soos stukke granaat agter jou sluier.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Jou wange gloei agter jou sluier soos twee rooi granate.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Die versiersels op jou voorkop is soos granaatpitte agter jou sluier.
Afrikaanse Bybel 1983

7
U slape is soos 'n granaatskyf deur u sluier heen.
Afrikaanse Bybel 1933/1953